13 AUGUSTUS 2021
Die grondlynasseserings vraestel wat uitgedeel is se Taalafdeling moet gedoen word.
Die kortverhaal is op bl.19 en 20 en begrip is op bl.17-19) moet gedoen word. Doen ook die strooibiljet en advertensie soos uitgegee. Die gr.8B moet die verhalende opstel skryf. N Artikel vir Hardoplees moet voorberei word vir Mondeling